kalf
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kalf | kalwers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kalfie | kalfies |
-
(lêer)
- kalf
- Die blouwildebees se draagtyd is 8,5 maande, waarna 'n enkele kalf gebore word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | kalf |
| Verlede Tyd | dit | het gekalf |
- (landbou) Die lewe skenk aan 'n kalf.
- Walvisse kom paar en kalf in die baai by Yzerfontein.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|