Gaan na inhoud

jodium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  jodium    —  
   
(lêer)
jo•di•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool I en atoomgetal 53.
Jodium en sy verbindings word hoofsaaklik vir medisinale redes, fotografie en in kleurstowwe gebruik.
jood

    Vertalings

  Vertalings:    jodium
Engels: iodine(en)
Esperanto: jodo(eo)
Nederlands: jodium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor jodium.