hond
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hond | honde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hondjie | hondjies |
- hond
- هَُونْدْ , meervoud: هَُونْدِی
- hont, hond; meervoud: honde, honne
- (soogdiere) Viervoetige, vleisetende huisdier, naverwant aan wolwe (
Canis familiaris). - (figuurlik) Skurk, skobbejak.
- 1. Die hond jaag die kat.
- 2. Hy het hom soos 'n hond gedra.
- «Haastige hond verbrand sy mond.»
- Oorhaasig besluite het nadelige gevolge.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hond.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | hond | hondin | hendur | hendurnar |
| Genitief | handar | handarinnar | handa | handanna |
| Datief | hond | hondini | hondum | hondunum |
| Akkusatief | hond | hondina | hendur | hendurnar |
- Hand.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hond m | honden |
| Verkleinwoord | hondje | hondjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | honds | honden |
| Datief | honde | honden |
- IPA:
- Nederlands: [ɦɔnt], meervoud: [ˈɦɔndə(n)]
- Belgies: [(h)ɔnt], meervoud: [ˈ(h)ɔndə(n)]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Soogdiere in Afrikaans
- Figuurlik in Afrikaans
- Woorde in Faroëes
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands