hol
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | hol | |||
| Vergrotend | holler | |||
| Oortreffend | holste | |||
- hol
- Met 'n gat (leë ruimte) aan die binnekant van iets.
- Konkaaf of bolhol; 'n oppervlak wat na binne gekrom is.
- (figuurlik) Leeg; sonder inhoud of betekenis; sinneloos.
- 'n Tennisbal is hol binne. Ek is hol, wat eet ons vanaand?
- Die bedelaar staan met hol hande by die robot. Lense wat aan die kante die grootste dikte het, word hol of konkawe lense genoem.
- God luister nie na hol woorde nie, die Almagtige slaan daar geen ag op nie.[1]
| Vertalings: hol | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | hol |
| Verlede Tyd | ek | het gehol |
- Hardloop; vlug.
- Rugby is 'n veelsydige sport, jy kan nie nét hol of nét skop nie.
- Die dief het gehol toe hy die polisieman sien.
| Vertalings: hol | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hol | holle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| holletjie | holletjies |
- Oormatige vrees of ingenomenheid.
- (pejoratief) Die agterstewe; boude; anus.
- Die dam se lae watervlak het almal op hol.
- Waarvoor wag jy, dat iemand jou eers onder die hol moet skop?
| Vertalings: hol | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hol.
☞ 𐌷𐍉𐌻
- ↑ Job 35:13