grot
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grot | grotte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| grotjie | grotjies |
- (geologie) 'n Natuurlik gevormde onderaardse ruimte; spelonk.
- Die tempo waarin stalagmiete en stalaktiete groei, verskil van grot tot grot.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor grot.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | grot v/m | grotten |
| Verkleinwoord | grotje | grotjes |
- Hulp:IPA: [ɣrɔt]
-
(lêer)
- Grot; onderaardse ruimte