gee
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gee |
| Verlede Tyd | ek | het gegee |
| Onbepaalde wys | te gewe | |
| Teenwoordige deelwoord | gewende | |
| Verlede deelwoord | gegewe | |
-
(lêer)
- Oordrag van besit aan iemand anders.
- Aanbied.
- Oplewer; veroorsaak.
- Op kersaand gaan ons aan mekaar geskenke gee.
- Die artikel gee ’n oorsig van internasionale en nasionale vlae in Afrika.
- Hierdie belegging gee 7% rente.
| Vertalings: gee | |||
|---|---|---|---|