gang
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gang | gange |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gangetjie | gangetjie |
-
(lêer)
- 'n Patroon van beweging van die ledemate van diere, insluitend mense, tydens beweging oor 'n soliede oppervlak.
- 'n Gegrawe of geplaveide pad wat toegang bied
- Die handeling van gaan
- Deel van 'n uitgebreide maaltyd
- Een van die toestande van 'n ratkas
- Die perd moet lewendig lyk en gereed wees vir die volgende gang. [1]
- Die korwe van een nes is dikwels onderling deur ronde gange met 'n deursnee van 1 tot 3 duim verbind. [2]
- Natuurlik is daar ook reise na byvoorbeeld Nong Prajak Park en onlangs, deur my gang na Thai-lesse, na Srisukweg.[3]
- As verskillende wynsoorte saam met die verskillende gange geskink word, is dit aanvaarbaar om nie al die glase leeg te drink nie[4]
- Die 2,2 ℓ-modelle bied 'n keuse van 'n hand- of outomatiese ratkas, elk met ses gange[5]
- «aan die gang wees»
- wat intussen gebeur
| Vertalings: 1. Voortbeweging | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Pad wat toegang gee | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Die gaan | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 4. Maaltyd | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 5. Rat | |||
|---|---|---|---|