Gaan na inhoud

eindig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek eindig  
Verlede Tyd  ek  het geëindig        
ein•dig
Ophou; stop; termineer.
Hy eindig sy toespraak met 'n versoek om die eenheid te bewaar.
Sy het haar loopbaan op 'n hoogtepunt geëindig.
end, einde

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: end(en) finish(en)
Nederlands: eindigen(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   eindig    eindige    eindigs  
Wat 'n einde het
  1. As ons slegs ’n eindige aantal terme optel, kry ons ’n eindige reeks.[1]

    Antonieme

Oneindig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: finite(en)
Nederlands: eindig(nl)