die
Voorkoms

| Lidwoord |
|---|
| die |
- Hulp:IPA: [di]
-
(lêer)
- دِي
- di
- Die kind speel in die tuin.
- Die potlood is myne.
| Vertalings: die | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|---|
| Nominatief | der | die | das |
| Genitief | des | der | des |
| Datief | dem | der | dem |
| Akkusatief | den | die | das |
| Meervoud | Alle geslagte | ||
| Nominatief | die | ||
| Genitief | der | ||
| Datief | den | ||
| Akkusatief | die | ||
- IPA:
- Die, nominatief en akkusatief meervoud van die bepaalde lidwoorde der, die en das.
- Die, nominatief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | die |
| he, she, it | dies | |
| Verlede Tyd | died | |
| Verlede Deelwoord | died | |
| Teenwoordige Deelwoord | dying |
- IPA: Suid-Afrikaans: [daː]
- Brits: [dʌɪ̯]
- Amerikaans: [daɪ̯]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| die | dies |
| m | v | o | mv | |
|---|---|---|---|---|
| nominatief | die | die | dat | die |
| genitief | des | der | des | der |
| datief | dien | der | dien | dien |
| akkusatief | dien | die | dat | die |
- Die; nominatief van die manlike bepaalde lidwoord enkelvoud
- Nominatief en akkusatief van die vroulike bepaalde lidwoord enkelvoud
- Nominatief en akkusatief van die bepaalde lidwoord meervoud
| Aanwysende voornaamwoord (nl) | ||
|---|---|---|
| Lidwoord | naby | veraf |
| de | deze | die |
| het | dit | dat |
| Verboë vorme (*verouderd) | ||
| dezes* | diens | |
| dezer* | dier | |
| dezen* | dien* | |
- «Wil je die rode wijn of deze witte wijn?»
- Wil jy daardie rooi wyn of hierdie wit wyn?
- Aanwysende voornaamwoord manlik en vroulik enkelvoud asook meervoud.
- «De wijn die je opengemaakt hebt, is erg lekker.»
- Die wyn wat jy oopgemaak het, is baie lekker.
- Betreklike voornaamwoord manlik en vroulik enkelvoud asook meervoud, die sogenoemde de-woorde.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Lidwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Duits
- Betreklike voornaamwoorde in Duits
- Woorde in Engels van lengte 3
- Woorde in Engels
- Werkwoorde in Engels
- Woorde in Interlingue
- Woorde in Middelnederlands
- Lidwoord in Middelnederlands
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Aanwysende voornaamwoorde in Nederlands