date
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | date | dates |
- Kalenderdatum
- Dadel
- Romantiese afspraak
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | date |
| he, she, it | dates | |
| Verlede Tyd | dated | |
| Verlede Deelwoord | dated | |
| Teenwoordige Deelwoord | dating |
- Datum van 'n gebeurtenis in die verlede bepaal.
- Ouderdom van 'n voorwerp bepaal.
- Die datum aanteken, byvoorbeel in 'n dokument.
- Op 'n romantiese afspraak gaan of in 'n romantiese verhouding wees.
- (verlede deelwoord) Verouderd
- Geologists should be able to date this rock.
- I do not trust that man she is dating.
- Historians date ancient events relative to the Egyptian calendar since it is the best understood calendar of that era.