bot
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bot | botte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| botjie | botjies |
-
(lêer)
- bot
- (anatomie) 'n Stuk gemineraliseerde beenweefsel; element van die skelet
- (visse) 'n Platvis
Platichthys flesus
- 2: Platvis
| Vertalings: 1. Gemineraliseerde weefsel | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Platvis | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bot | bots |
- (rekenaarwetenskap) Programma wat handelings outomatiseer
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | bot | ||
- stomp, nie skerp nie
- naar, stuurs, onbeleef
- 'n Bot mes
- 'n Bot antwoord
| Bywoord |
|---|
| bot |
- naar, stuurs, onbeleef
- Iemand bot behandel
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bot |
| Verlede Tyd | ek | het gebot |
| Teenwoordige deelwoord | bottende | |
- (plantkunde) uitgroei (van knoppe)
- Die wingerde het oor die algemeen egalig gebot terwyl die druiwe oor ʼn lang tyd egalig ryp geword het – presies wat ʼn mens graag wil hê.[3]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Anatomie in Afrikaans
- Visse in Afrikaans
- Rekenaarwetenskap in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Bywoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Plantkunde in Afrikaans