bloot
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | bloot | blote | bloots |
- Sonder bedekking, kaal
- Die enigste een teenwoordig, sonder enigiets anders
- Die blote vel van die atleet glinster onder die son.[1]
- Die blote aanwesigheid van 'n selfoon belemmer sosiale interaksie en prestasie op neurosielkundige toetse, het navorsers bevind.[2]
| Bywoord |
|---|
| bloot |
- Bywoordelike deel van 'n skeibare werkwoord: blootlê, blootstel
- slegs; sonder enigiets anders