beer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beer | bere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| beertjie | beertjies |
- Hulp:IPA: [bɪə̯r]
- بَِیرْ , meervoud: بَِیرِی
- beer, meervoud: bére, bé-re
- (soogdiere) Roofdier van Amerika, Europa en Asië, met dik, harige vel (Ursus).
- Bere is groot diere, met stewige, kort ledemate en klein sterte.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor beer.
| Vertalings: beer | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beer | bere |
- Manlike vark.
| Vertalings: beer | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | beerm | beren |
| Verkleinwoord | beertje | beertjes |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Soogdiere in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Soogdiere in Nederlands