Gaan na inhoud

bedaard

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbedaar
Werkwoordelikbedaar  
Naamwoordelikbedaard, bedaarde  
Negatiefonbedaard, onbedaarde
be•daard
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat bedaar het; ná dit bedaar het.
  1. Swart water, so donker en sag as die skyn van ferweel,
    So stil en bedaard as 'n oumens of kind se gelaat. [1]