appel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| appel | appels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| appeltjie | appeltjies |
- ap•pel
- اَپِلْ , meervoud: اَپِلْسْ
- (vrugte) Soet, vlesige vrug (
Malus domestica). - Vuis.
- Volgens oorlewering het Wilhelm Tell, 'n legendariese boogskutter van Switserland, in 1307 'n appel met 'n enkele pyl van sy kruisboog van sy seun se kop afgeskiet.
- Sy swaai al weer appels op die speelgrond.
- «'n Appeltjie te skil.»
- Iemand uittrap of redeneer oor 'n saak.
- «Die appel val nie ver van die boom af nie»
- Die geaardheid van die ouers word deur die kinders oorgeërf.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor appel.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| appel m | eppel |
- Appel, 'n vrug.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | appel m | appels, appelen |
| Verkleinwoord | appeltje, (Vlaams:) appelke | appeltjes, (Vlaams:) appelkes |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Vrugte in Afrikaans
- Woorde in Limburgs
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Vrugte in Nederlands