anode
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| anode | anodes |
- آنُوَدِی , meervoud: آنُوَدِسْ
- anóde, meervoud: *anódes
- (chemie) Dié elektrode van 'n elektrochemiese sel waar die elektrone die elektroliet verlaat en oksidasie plaasvind.
- Die positiewe terminaal van 'n elektrolitiese sel.
- Die negatiewe terminaal van 'n galvaniese sel.
- Die p-tiepe kant van 'n p-n-voegvlak-halfgeleierdiode.
| Vertalings: anode | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | anode | anodes |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈænəʊ̯d], meervoud: [ˈænəʊ̯dz]
- Brits: [ˈænəʊ̯d], meervoud: [ˈænəʊ̯dz]
- Amerikaans: [ˈænoʊ̯d], meervoud: [ˈænoʊ̯dz]
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | anode v | anodes |
| (met lidwoord) | l'anode | les anodes |
- Hulp:IPA: [a.nɔd]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| anode | anodes |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | anode v | anoden, anodes |
- Hulp:IPA: [aˈ.no.də]
-
(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Chemie in Afrikaans
- Woordeskat van Graad 8
- Woorde in Engels van lengte 5
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Chemie in Engels
- Woorde in Frans
- Selfstandige naamwoorde in Frans
- Chemie in Frans
- Woorde in Interlingue
- Chemie in Interlingue
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Chemie in Nederlands