aanbind
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bind aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanbind |
| Verlede Tyd | ek | het aangebind |
| Onbepaalde wys | aan te bind | |
| Teenwoordige deelwoord | aanbindend | |
| Verlede deelwoord | aangebinde | |
- aan•bind
- Om iets vas te maak met, byvoorbeeld, 'n koord, gordel of tou
- die stryd ~ Om 'n geveg of konflik te begin
- Ek het 'n nuwe voorslag aangebind want ek het geweet dit sal bars gaan om 'n groot vis onder hierdie omstandighede uit die water te kry[1]
- Dr. Preller se naam sal altyd verbind bly aan die groot en indrukwekkende stryd wat na die Tweede Vryheidsoorlog aangebind is om Afrikaans tot skryftaal te verhef.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|