April
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| April | Aprilmaande |
- آپْرِلْ , meervoud: آپْرِلْمَانْدِی
- Die vierde maand van die Gregoriaanse jaar, met 30 dae.
- Die naam Mei is afgelei van die Latynse woord 'aperire', wat waarskynlik verwys na die groeiende plante in die lente van die noordelike halfrond.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor April.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | April m | Aprile |
| Genitief | April(s) | Aprile |
| Datief | April | Aprilen |
| Akkusatief | April | Aprile |
, meervoud: 
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [aˈprɪl], meervoud: [aˈprɪlə]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [aˈpʰrɪl], meervoud: [aˈpʰrɪlə]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [aˈb̥ril], meervoud: [aˈb̥rile]
- Switserduitse standaardtaal: [aˈprɪl], meervoud: [aˈprɪlə]
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | April | Aprils |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈəɪ̯pɹəɫ], meervoud: [ˈəɪ̯pɹəɫz]
- Brits:, Amerikaans: [ˈeɪ̯pɹəɫ], meervoud: [ˈeɪ̯pɹəɫz]