Gaan na inhoud

Yarrowstadion

Yarrowstadion
Yarrowstadion se speelveld

Bynaam Die visbak, die bulring
Ligging Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland
Koördinate 39°4′13″S 174°3′54″O / 39.07028°S 174.06500°O / -39.07028; 174.06500
Eienaar Stadsraad
Kapasiteit 25 500
Oppervlak Gras met sandbasis
Konstruksie
Eerste sooi gespit Januarie 2002
Gebou 2002
Geopen September 2002
Boukoste NZ$15 miljoen
Struktuuring. Warren & Mahoney
Huurders
Chiefs (Superrugby)
Taranaki se Rugbyunie
Team Taranaki
Taranaki Sharks (rugbyliga)
Central Districts Stags (NZC)

Yarrowstadion is 'n groot stadion in die sentraal geleë voorstad Westown in Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland. Voertuie kan die stadion vanaf Maratahu-straat bereik.

Die stadion word hoofsaaklik deur die Taranaki-rugbyspan, die span wat hulle in die ITM-beker verteenwoordig, gebruik. Die stadion word ook soms ingespan vir superrugbywedstryde vir die Hurricanes, alhoewel hulle tuisveld in Wellington is. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

Rugbywêreldbeker 2011

[wysig | wysig bron]
Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
11 September 201118:00Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland22–10Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateGroep C20 823
15 September 201119:30Vlag van Rusland Rusland6–13Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateGroep C13 931
26 September 201119:30Vlag van Wallis Wallis81–7Vlag van Namibië NamibiëGroep D13 710