Gaan na inhoud

Rammstein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rammstein
Agtergrondinligting
Gebore1994
Webwerfhttps://www.rammstein.de/en/
LedeTill Lindemann ; Richard Z. Kruspe; Paul Landers; Oliver Riedel; Christoph Schneider; Christian Lorenz.

Rammstein is 'n Duitse musiekgroep wat in 1994 in Berlyn gestig is. Hul harde musiekstyl en morbiede liedtekste wat omstrede onderwerpe behandel word dikwels as Neue Deutsche Härte ("Nuwe Duitse Hardheid") beskryf, terwyl die groepslede daarna as Tanzmetall ("Dansmetaal") verwys.[1]

Rammstein het bekendheid verwerf deur hul gebruik van ongewone stylmiddels en gesofistikeerde vertonings. Volgens die musiektydskrif Billboard is Rammstein tot op datum die internasionaal suksesvolste musiekgroep met Duitse liedtekste met meer as twintig miljoen albumverkope, waarvan meer as die helfte in die buiteland.

Albums

[wysig | wysig bron]
Albums met trefferlysnotering
TitelDatum van
vrystelling
Datum van
intrede
 Hoogste 
plek
 Aantal 
weke
 Opmerkings 
Herzeleid1995-
Sehnsucht1997-
Live aus Berlin1999-Direkte opname
Mutter2001-
Reise,Reise2004-
Rosenrot2005-
Völkerball2006-Direkte opname
Liebe ist für all da2009-
Rammstein2019-
Zeit2022-

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Frank Rummeleit, Zillo Musikmagazin, nommer 11/95, onderhoud met Rammstein, bl. 52, November 1995
    Tobias Matkowitz, New Life Soundmagazine, nommer 12/95, onderhoud met Rammstein, bl. 30, Desember 1995
    Reiner Rasche, Entry Musikmagazin, nommer 5/96, onderhoud met Rammstein, bl. 11, Augustus/September 1996

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Media