Kannada
Voorkoms
| Kannada ಕನ್ನಡ kannaḍa | ||
|---|---|---|
| Uitspraak: | [ˈkʌnnəɖɑː] | |
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Suid-Asië | |
| Totale sprekers: | 38 miljoen (moedertaal) 9 miljoen (tweede taal)[1] | |
| Taalfamilie: | Drawidies Suid-Drawidies Tamil–Kannada Kannada | |
| Skrifstelsel: | Kannada-skrif | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | ||
| Gereguleer deur: | geen | |
| Taalbedreigingstatus | ||
|
Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | kn | |
| ISO 639-2: | kan | |
| ISO 639-3: | kan | |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||

Kannada (ಕನ್ನಡ, kannaḍa, [ˈkʌnnəɖɑː]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 38 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word. Kannada is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Karnataka. Kannada word in die Kannada-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kannada" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
- ↑ (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kannada.- (en) "Kannada language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Augustus 2018.
- (en) Robert Zydenbos (2020): A Manual of Modern Kannada. Heidelberg: XAsia Books (Open Access in PDF-formaat)

