Gaan na inhoud

ISO 8601

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Huidige datum en tyd uitgedruk volgens ISO 8601 [verfris]
Datum in UTC2026-02-16
Tyd in UTC10:49:52Z
T104952Z
Datum en tyd in UTC2026-02-16T10:49:52Z
20260216T104952Z
Datum en tyd met die verrekening2026-02-15T22:49:53−12:00 UTC−12:00 [vervris]

2026-02-16T10:49:53+00:00 UTC+00:00 [vervris]

2026-02-16T22:49:53+12:00 UTC+12:00 [vervris]
Week2026-W08
Week met weekdag2026-W08-1
Ordinale datum2026047
Verduideliking van ISO 8601 - al drie die uitbreidings wat getoon word, is geldig.

ISO 8601 is 'n internasionale standaard vir die uitruil van datum- en tydverwante data. Die standaard is getiteld "Data-elemente en uitruilformate - Inligtinguitruiling - Voorstelling van datums en tye" en is deur die Internasionale Standaardeorganisasie (ISO) uitgereik. Die doel van die standaard is om die risiko van verkeerde interpretasie te vermy waar numeriese verteenwoordiging van die datums en tye oor nasionale grense uitgeruil word, en verwarring en ander gevolglike foute of verliese te vermy. Die standaard organiseer die data sodat die grootste termyn (jaar) eerste in die datastring verskyn en vorder tot in die kleinste tydperk (sekonde). Dit maak ook voorsiening vir 'n gestandaardiseerde metode van tydgebaseerde kommunikasie-inligting oor tydsones deur die gebruik van Gekoördineerde Universele Tyd (UTC)[1].

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]