Gaan na inhoud

Guam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Guam
Guam (Engels)
Guåhån (Chamorro)
Vlag van Guam Seël van Guam
Vlag Seël
Volkslied: The Star-Spangled Banner
(Engels vir: "Die sterbesaaide vaandel")

Nasionale volkslied: Fanohge Chamoru
Ligging van Guam
Hoofstad Hagåtña

13°29′N 144°45′O / 13.483°N 144.750°O / 13.483; 144.750

Grootste stad Dededo
Amptelike tale Engels en Chamorro
Regering

• President
• Adjunkpresident
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Donald Trump (R)
James David Vance (R)
Lou Leon Guerrero (D)
Josh Tenorio (D)
James Moylan (R)
Onafhanklikheid
Stigting
• Spaanse kolonie
• Amerikaanse kolonie
• Japannese besetting
• Bevryding

Amerikaanse eilandgebied
1668
1898
8 Desember 1941
21 Julie 1944
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
540 km2  (190ste)
210 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
169 532[1] (–)
159 358[2]
299 / km2 (37ste)
774,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$5,8 miljard[1]
$35 600[1]

MOI (2008) 0,901[3] (–)  –  baie hoog
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
CST (UTC+10)
nie toegepas nie (UTC+10)
Internet-TLD .gu
Skakelkode +1-671

Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 540 km² en het 'n bevolking van 169 532 in 2024 gehad.[1]

Kaart van Guam
Nasa-satellietbeeld van Guam

Guam is in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is Dededo.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 (en) "Guam". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2021. Besoek op 20 Januarie 2025.
  2. ↑ (en) "U.S. Census Bureau Releases 2010 Census Population Counts for Guam". 2010 Census. US Census. 24 Augustus 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2011. Besoek op 26 Augustus 2014.
  3. ↑ (en) Filling Gaps in the Human Development Index Geargiveer 5 Oktober 2011 op Wayback Machine, United Nations ESCAP, Februarie 2009. Besoek op 26 Augustus 2014.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wiki-webtuistes

Toerisme

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
DeelstateAlabama • Alaska • Arizona • Arkansas • Colorado • Connecticut • Delaware • Florida • Georgia • Hawaii • Idaho • Illinois • Indiana • Iowa • Kalifornië • Kansas • Kentucky • Louisiana • Maine • Maryland • Massachusetts • Michigan • Minnesota • Mississippi • Missouri • Montana • Nebraska • Nevada • New Hampshire • New Jersey • Nieu-Meksiko • New York • Noord-Carolina • Noord-Dakota • Ohio • Oklahoma • Oregon • Pennsilvanië • Rhode Island • Suid-Carolina • Suid-Dakota • Tennessee • Texas • Utah • Vermont • Virginië • Washington • Wes-Virginië • Wisconsin • Wyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilande • Amerikaans-Samoa • Guam • Noordelike Mariana-eilande • Puerto Rico
Klein afgeleë eilandeBaker • Howland • Jarvis • Johnston • Kingman • Midway • Navassa • Palmyra • Wake
Geassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesië • Marshalleilande • Palau