Gaan na inhoud

Forsyth Barr-stadion

Forsyth Barr-stadion
Buiteaansig van die Forsyth Barr-stadion

Bynaam Glashuis
Volle naam Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza
Ligging Anzaclaan, Loganpark, Dunedin, Nieu-Seeland
Koördinate 45°52′9″S 170°31′28″O / 45.86917°S 170.52444°O / -45.86917; 170.52444
Eienaar Dunedin Stadsraad
Operateur Dunedin Venues Management Ltd.
Kapasiteit 30 748 (rugby/sokker)
36 000 (konserte)
15 000 (rodeo)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit Mei 2009
Geopen 5 Augustus 2011
Boukoste $198,3 miljoen NZD
Argitek Jasmax
Populous
Huurders
Highlanders (Superrugby, 2011–huidig)
Otago (ITM-beker, 2012–huidig)
Otago United (sokker, 2011–huidig)

Die Forsyth Barr-stadion (amptelik die Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza) is 'n sportstadion in Dunedin, Nieu-Seeland.[1][2] Tydens die bouproses het die stadion ook bekend gestaan as Dunedinstadion, Awateastraatstadion, Nieu-Carisbrook of sy niekommersiële naam wat gebruik was tydens die Rugbywêreldbeker 2011, Otagostadion.[3]

Die stadion is op 5 Augustus 2011 deur die premier van Nieu-Seeland, John Key, geopen waardeur dit Carisbrook as die tuisveld van die Highlanders in Superrugby, en van die Otago Rugbyvoetbalunie in die ITM-beker vervang het. Die stadion het vier wedstryde tydens die Rugbywêreldbeker 2011 aangebied. Dit was ook een van die gasheerstadions tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2023.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

Rugbywêreldbeker 2011

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (NZST) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 September 201120:30Vlag van Argentinië Argentinië9–13Vlag van Engeland EngelandGroep B30 070
18 September 201118:00Vlag van Engeland Engeland41–10Vlag van Georgië GeorgiëGroep B20 117
24 September 201118:00Vlag van Engeland Engeland67–3Vlag van Roemenië RoemeniëGroep B25 687
2 Oktober 201120:30Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland36–6Vlag van Italië ItaliëGroep C28 027

Vrouesokkerwêreldbeker 2023

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (NZST) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
21 Julie 202317:00Vlag van Filippyne Filippyne0–2Vlag van Switserland SwitserlandGroep A13 711
23 Julie 202319:30Vlag van Nederland Nederland1–0Vlag van Portugal PortugalGroep E11 991
26 Julie 202317:00Vlag van Japan Japan2–0Vlag van Costa Rica Costa RicaGroep C6 992
28 Julie 202312:00Vlag van Argentinië Argentinië2–2Vlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaGroep G8 834
30 Julie 202319:00Vlag van Switserland Switserland0–0Vlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandGroep A25 947
1 Augustus 202319:00Vlag van Viëtnam Viëtnam0–7Vlag van Nederland NederlandGroep E8 215

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ (en) Price, Mark (30 Januarie 2009). "Dunedin company Forsyth Barr puts name to stadium". Otago Daily Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 29 Januarie 2009.
  2. ↑ (en) Craymer, Lucy (30 Januarie 2009). "Forsyth Barr ignores recession to buy Otago stadium naming rights". National Business Review. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2017. Besoek op 29 Januarie 2009.
  3. ↑ (en) "Stadium nears completion". Otago Daily Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 13 Junie 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]