Gaan na inhoud

Die Wilgers

Die Wilgers
Swaardlelielaan in Die Wilgers
Swaardlelielaan in Die Wilgers
Die Wilgers is in Gauteng
Die Wilgers
Die Wilgers
 Die Wilgers se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°45′32″S 28°18′50″O / 25.75889°S 28.31389°O / -25.75889; 28.31389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal2,86 km2 (1,10 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 856
 • Digtheid2 397/km2 (6 210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense78.0%
 • Indiërs/Asiërs2.7%
 • Bruin mense1.95%
 • Swart mense15.4%
 • Ander1.95%
Taal (2011)
 • Afrikaans 56.6%
 • Engels 25.8%
 • Noord-Sotho 2.1%
 • Ander 15.5%
Poskode (strate)
0184
Poskode (posbusse)
0041
Skakelkode012

Die Wilgers is 'n voorstad in die ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Die area is boomryk met pragtige tuine en sypaadjies.

Die voorstad is vernoem na die 19de eeuse plaas "The Willows" van die Pretoria-pionier Harry Struben. Hy het die plaas, wat na die plaaslike wilgerbome vernoem is, in 1862 gekoop. Hierdie gebied in Pretoria-Oos is mettertyd in woonbuurte en uitbreidings ontwikkel wat variasies van die oorspronklike naam dra, waaronder Die Wilgers en Willow Park Manor.

Fasiliteite in die area

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Subplek Die Wilgers". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.