Gaan na inhoud

Coelacanthiformes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Selakante
Tydperk: 409–0 m. jaar gelede
'n Gepreserveerde Latimeria chalumnae.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Orde:
Coelacanthiformes

Families en genera

Ander, sien teks.

Coelacanthiformes, algemeen bekend as selakante, is 'n vis-orde wat tot die klas Sarcopterygii behoort. Hul oorsprong kan na die vroeë Devoon nagespeur word. Daar is slegs twee lewende spesies, wat albei tot die genus Latimeria en familie Latimeriidae behoort. Elf verdere genera in die familie is almal uitgestorwe, benewens 9 genera in die Mawsoniidae. Oor die klassifikasie van etlike ander fossielgenera is daar nie eenstemmigheid nie.

Serenichthys kowiensis (Diplocercididae) is 'n antieke selakant-spesie van die Devoon waarvan fossiele te Grahamstad gevind is.
Selakant van die subklas Actinistia uit Solnhofen-kalksteen, Duitsland, wat tot die Jura dateer word.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]