Birmaans
Voorkoms
| Birmaans မြန်မာစာ / မြန်မာစကား | ||
|---|---|---|
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Suid-Asië | |
| Totale sprekers: | 32 miljoen (moedertaal) 10 miljoen (tweede taal)[1] | |
| Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Tibeto-Birmaans Lolo-Birmaans Birmaans | |
| Skrifstelsel: | Birmaanse skrif | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | ||
| Gereguleer deur: | Mianmar-taalkommissie | |
| Taalbedreigingstatus | ||
|
Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | my | |
| ISO 639-2: | mya | |
| ISO 639-3: | mya | |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Birmaans (မြန်မာစာ, mranma ca vir die geskrewe taal, en
, mranma ca.ka: vir die gesproke taal) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word. Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees en Thai. Birmaans word in die Birmaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Birmaans.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Birmaans.
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Burmese" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 7 Oktober 2015.

